Events

Upcoming and historic events.


Saturday, 24 October 2020

NGSSV Bosberaad 2020

EVENT-0046

NGSSV Bosberaad vind plaas:

Datum: Saterdag 24 Oktober 2020
Tyd: 09:00 - 15:00
Plek: Hoerskool Garsfontein

Back to event

 Archive

Our event options.


 News

Our latest news.

NEWS-0061
Wednesday, 12 February 2020

Liga 1 2020

Saterdag, 15 Februarie, begin ons skietseisoen in alle erns en vind Liga 1 by Klub Zanandi naby Hartbeespoortdam plaas. Ons wil om 08:00 begin. Dus versoek ons dat al die skole reeds om 07:00 by die saal sal aanmeld.

Read More

NEWS-0060
Thursday, 30 January 2020

Kalender 2020

Welkom terug aan al ons skuts, ouers, afrigters en bestuur. Ons hoop elkeen het n geseende fees gety gehad. Laai gerus ons voorlopige jaarbeplanning af of kyk na ons gebeurtenis bladsy.

Read More

NEWS-0058
Saturday, 27 July 2019

NG Span vir 2019

Baie geluk aan die volgende skuts wat gekies is om NGSSV te verteenwoordig by die Suid Afrikaanse Skole Skyfskiet kompetisie in September. BATT, JOHN - O/21 (PPP), HS CENTURION KUHN, KRISTIN - O/21 (PPP), HS WAGPOS BADENHORST, HARDUS- O/21 SP, HS CENTURION BADENHORST, JANNO - O/21 SP, HS CENTURION B...

Read More

 

 

powered by cito

Made in South Africa
Using jQuery, Bootstrap and Font Awesome.