Upcoming and historic events.
Die NG Ope 2018 vind plaas: Datum : Vrydag 13 Julie 2018 tot Saterdag 14 Julie 2018. Tyd : 07:00 - 19:00 Plek : Zanandi Vakansie Oord, Hartebeespoortdam
Liga 5 & Posliga vind plaas: Datum : 12 Mei 2018 Tyd : 07:00 - 16:00 Plek : Zanandi Vakansie Oord, Hartebeespoortdam
Liga 4 vind plaas: Datum : 21 April 2018 Tyd : 07:00 - 16:00 Plek : Zanandi Vakansie Oord, Hartebeespoortdam
Liga 3 vind plaas: Datum : 24 Maart 2018 Tyd : 07:00 - 16:00 Plek : Zanandi Vakansie Oord, Hartebeespoortdam
Limpopo Ope vind plaas: Datum : 16 & 17 Maart 2018 Tyd : 07:00 - 16:00 Plek : Florida Hoerskool - Skiet Saal
Liga 2 vind plaas: Datum : 3 Maart 2018 Tyd : 07:00 - 16:00 Plek : Zanandi Vakansie Oord, Hartebeespoortdam
Liga 1 vind plaas op: Datum : 17 Februarie 2018 Tyd : 07:00 - 16:00 Plek : Zanandi Vakansie Oord, Hartebeespoortdam.
Algehele Jaar Vergadering vind plaas Saterdag 20 Januarie 2018. Tyd : 08:00 - 12:00 Plek : Hoerskool Centurion se personeel kamer
Our event options.
Our latest news.
![]() |
Wednesday, 12 February 2020Liga 1 2020Saterdag, 15 Februarie, begin ons skietseisoen in alle erns en vind Liga 1 by Klub Zanandi naby Hartbeespoortdam plaas. Ons wil om 08:00 begin. Dus versoek ons dat al die skole reeds om 07:00 by die saal sal aanmeld. |
![]() |
Thursday, 30 January 2020Kalender 2020Welkom terug aan al ons skuts, ouers, afrigters en bestuur. Ons hoop elkeen het n geseende fees gety gehad. Laai gerus ons voorlopige jaarbeplanning af of kyk na ons gebeurtenis bladsy. |
![]() |
Saturday, 27 July 2019NG Span vir 2019Baie geluk aan die volgende skuts wat gekies is om NGSSV te verteenwoordig by die Suid Afrikaanse Skole Skyfskiet kompetisie in September. BATT, JOHN - O/21 (PPP), HS CENTURION KUHN, KRISTIN - O/21 (PPP), HS WAGPOS BADENHORST, HARDUS- O/21 SP, HS CENTURION BADENHORST, JANNO - O/21 SP, HS CENTURION B... |
Made in South Africa
Using jQuery, Bootstrap and Font Awesome.