Upcoming and historic events.
NGSSV Bosberaad vind plaas: Datum : Saterdag 23 November 2019. Tyd : 09:00 - 15:00 Plek : Hoerskool Wagpos
SA Kampioenskappe 2019 vind plaas: Datum : Vrydag 20 September 2019 tot Vrydag 27 September 2019. Tyd : 07:00 - 19:00 Plek : Wes-Kaap
Avontuurskiet vind plaas: Datum : Saterdag 17 Augustus 2019. Tyd : 07:00 - 17:00 Plek : Hoerskool Wagps, Brits
Verpligte NG Spanoefening vind plaas: Datum : Saterdag 3 Augustus 2019. Tyd : 07:00 - 19:00 Plek : Zanandi Vakansie Oord, Hartebeespoortdam
Die NGSSV PROEWE 2019 vind plaas: Datum : Saterdag 27 Julie 2019. Tyd : 07:00 - 19:00 Plek : Zanandi Vakansie Oord, Hartebeespoortdam
Die NG Ope 2019 vind plaas: Datum : Donderdag 4 Julie 2019 tot Saterdag 6 Julie 2019. Tyd : 07:00 - 19:00 Plek : Zanandi Vakansie Oord, Hartebeespoortdam
Liga 5: Datum : 5 Mei 2019 Tyd : 07:00 - 17:00 Plek : Zanandi Vakansie Oord, Hartebeespoortdam
Liga 4: Datum : 11 Mei 2019 Tyd : 07:00 - 17:00 Plek : Zanandi Vakansie Oord, Hartebeespoortdam
Egoli Ope vind plaas: Datum : Vrydag 27 April 2019 tot Saterdag 28 April 2019. Tyd : 07:00 - 19:00 Plek : Hoerskool Florida, Skietbaan
Liga 3: Datum : 6 April 2019 Tyd : 07:00 - 17:00 Plek : Zanandi Vakansie Oord, Hartebeespoortdam
Noordwes Interprovinsiaal vind plaas: Datum : Vrydag 1 Maart 2019 tot Saterdag 12 Maart 2019. Tyd : 07:00 - 19:00 Plek : TBC
Liga 2: Datum : 23 Februarie 2019 Tyd : 07:00 - 17:00 Plek : Zanandi Vakansie Oord, Hartebeespoortdam
Liga 1: Datum : 9 Februarie 2019 Tyd : 07:00 - 17:00 Plek : Zanandi Vakansie Oord, Hartebeespoortdam
Beginnerskiet vind plaas: Datum : 26 Januarie 2019 Tyd : 07:00 - 14:00 Plek : Zanandi Vakansie Oord, Hartebeespoortdam
Algehele Jaar Vergadering vind plaas Saterdag 12 Januarie 2019. Tyd : 08:00 - 12:00 Plek : Hoerskool Centurion
Our event options.
Our latest news.
![]() |
Wednesday, 12 February 2020Liga 1 2020Saterdag, 15 Februarie, begin ons skietseisoen in alle erns en vind Liga 1 by Klub Zanandi naby Hartbeespoortdam plaas. Ons wil om 08:00 begin. Dus versoek ons dat al die skole reeds om 07:00 by die saal sal aanmeld. |
![]() |
Thursday, 30 January 2020Kalender 2020Welkom terug aan al ons skuts, ouers, afrigters en bestuur. Ons hoop elkeen het n geseende fees gety gehad. Laai gerus ons voorlopige jaarbeplanning af of kyk na ons gebeurtenis bladsy. |
![]() |
Saturday, 27 July 2019NG Span vir 2019Baie geluk aan die volgende skuts wat gekies is om NGSSV te verteenwoordig by die Suid Afrikaanse Skole Skyfskiet kompetisie in September. BATT, JOHN - O/21 (PPP), HS CENTURION KUHN, KRISTIN - O/21 (PPP), HS WAGPOS BADENHORST, HARDUS- O/21 SP, HS CENTURION BADENHORST, JANNO - O/21 SP, HS CENTURION B... |
Made in South Africa
Using jQuery, Bootstrap and Font Awesome.