Upcoming and historic events.
NGSSV Bosberaad vind plaas: Datum: Saterdag 24 Oktober 2020 Tyd: 09:00 - 15:00 Plek: Hoerskool Garsfontein
SA Kampioenskappe 2020 vind plaas: Datum: Vrydag 19 September tot Vrydag 26 September 2020 Tyd: 07:00 - 19:00 Plek: Wes-Kaap
Ng Span oefening vind plaas: Datum : Saterdag 15 Augustus 2020 Tyd : 07:00 - 19:00 Plek : Zanandi Vakansie Oord, Hartebeespoortdam
SANSSU BJI Toer vind plaas vanaf 5 Augustus tot 14 Augustus 2020.
Die NGSSV PROEWE 2020 vind plaas: Datum : Saterdag 1 Augustus 2020 Tyd : 07:00 - 19:00 Plek : Zanandi Vakansie Oord, Hartebeespoortdam
Liga 6 vind plaas op: Datum : 18 Julie 2020 Tyd : 07:00 - 16:00 Plek : Zanandi Vakansie Oord, Hartebeespoortdam.
Die NG Ope vind plaas op: Datum : 2 Julie - 4 Julie 2020 Tyd : 07:00 - 16:00 Plek : Zanandi Vakansie Oord, Hartebeespoortdam.
Ope oefening vind plaas op: Datum : 27 Junie 2020 Tyd : 07:00 - 16:00 Plek : Zanandi Vakansie Oord, Hartebeespoortdam.
Liga 5 vind plaas op: Datum : 9 Mei 2020 Tyd : 07:00 - 16:00 Plek : Zanandi Vakansie Oord, Hartebeespoortdam.
Egoli Ope vind plaas: Datum : Vrydag 1 Mei tot Saterdag 2 Mei Tyd : 09:00 - 15:00 Plek : Hoerskool Florida
SANSSU Proewe vind plaas: Datum: Vrydag 16 April tot Saterdag 17 April 2020
Liga 4 vind plaas op: Datum : 4 April 2020 Tyd : 07:00 - 16:00 Plek : Zanandi Vakansie Oord, Hartebeespoortdam.
Liga 3 vind plaas op: Datum : 14 Maart 2020 Tyd : 07:00 - 16:00 Plek : Zanandi Vakansie Oord, Hartebeespoortdam.
Inter-Provinsiale Proewe vind plaas: Datum : Vrydag 6 Maart en Saterdag 7 Maart 2020 Tyd : 09:00 - 15:00 Plek : Hoerskool Florida
Liga 2 vind plaas op: Datum : 29 Februarie 2020 Tyd : 07:00 - 16:00 Plek : Zanandi Vakansie Oord, Hartebeespoortdam.
Liga 1 vind plaas op: Datum : 15 Februarie 2020 Tyd : 07:00 - 16:00 Plek : Zanandi Vakansie Oord, Hartebeespoortdam.
Beginner Skiet: Datum : 8 Februarie 2020 Tyd : 07:00 - 16:00 Plek : Zanandi Vakansie Oord, Hartebeespoortdam.
Our event options.
Our latest news.
![]() |
Wednesday, 12 February 2020Liga 1 2020Saterdag, 15 Februarie, begin ons skietseisoen in alle erns en vind Liga 1 by Klub Zanandi naby Hartbeespoortdam plaas. Ons wil om 08:00 begin. Dus versoek ons dat al die skole reeds om 07:00 by die saal sal aanmeld. |
![]() |
Thursday, 30 January 2020Kalender 2020Welkom terug aan al ons skuts, ouers, afrigters en bestuur. Ons hoop elkeen het n geseende fees gety gehad. Laai gerus ons voorlopige jaarbeplanning af of kyk na ons gebeurtenis bladsy. |
![]() |
Saturday, 27 July 2019NG Span vir 2019Baie geluk aan die volgende skuts wat gekies is om NGSSV te verteenwoordig by die Suid Afrikaanse Skole Skyfskiet kompetisie in September. BATT, JOHN - O/21 (PPP), HS CENTURION KUHN, KRISTIN - O/21 (PPP), HS WAGPOS BADENHORST, HARDUS- O/21 SP, HS CENTURION BADENHORST, JANNO - O/21 SP, HS CENTURION B... |
Made in South Africa
Using jQuery, Bootstrap and Font Awesome.