Upcoming and historic events.
Our event options.
Our latest news.
![]() |
Wednesday, 12 February 2020Liga 1 2020Saterdag, 15 Februarie, begin ons skietseisoen in alle erns en vind Liga 1 by Klub Zanandi naby Hartbeespoortdam plaas. Ons wil om 08:00 begin. Dus versoek ons dat al die skole reeds om 07:00 by die saal sal aanmeld. |
![]() |
Thursday, 30 January 2020Kalender 2020Welkom terug aan al ons skuts, ouers, afrigters en bestuur. Ons hoop elkeen het n geseende fees gety gehad. Laai gerus ons voorlopige jaarbeplanning af of kyk na ons gebeurtenis bladsy. |
![]() |
Saturday, 27 July 2019NG Span vir 2019Baie geluk aan die volgende skuts wat gekies is om NGSSV te verteenwoordig by die Suid Afrikaanse Skole Skyfskiet kompetisie in September. BATT, JOHN - O/21 (PPP), HS CENTURION KUHN, KRISTIN - O/21 (PPP), HS WAGPOS BADENHORST, HARDUS- O/21 SP, HS CENTURION BADENHORST, JANNO - O/21 SP, HS CENTURION B... |
Made in South Africa
Using jQuery, Bootstrap and Font Awesome.