NGSSV is die Noord Gauteng Skole Skuifskietvereniging. Die NGSSV loots elke jaar ten minste 5 Ligas en 1 Interprovinsiale kompetisie.
Kom kyk na die NGSSV se prag foto‘s wat geneem is deur Printed Blessings Photography.
Our shooters text.
Skole
Die NGSSV span bestaan uit skool verteenwoordigers en gewillige ouers wat verkies word op die jaarlikse vergadering. Die span is verantwoordlik vir al die Noord Gauteng Ligas en die Noord Gauteng Interporvinsiale Kompetiesie.
Our next events.
Saturday, 4 February 2023Beginner SkietBeginner Skiet Waar : Zanandi Vakansie Oord, Hartebeespoortdam Tyd : Begin om 8:00 |
Voorsitter
Hugo Riekert
Selfoon Nommer: 071 608 3849
Epos Adres: voorsitter@ngssv.org.za
Ondervoorsitter
Minette Griesel
Selfoon Nommer: 083 288 4330
Epos Adres: ondervoorsitter@ngssv.org.za
Sekretaresse
Annelie Badenhorst
Selfoon Nommer: 082 925 3012
Epos Adres: sekretaresse@ngssv.org.za
Tesourier
Jannie Badenhorst
Selfoon Nommer: 082 416 6674
Epos Adres: tesourier@ngssv.org.za
Tegnies (Geweer)
Albert Bylsma
Selfoon Nommer: 079 885 8682
Epos Adres: tegnies-geweer@ngssv.org.za
Tegnies (Pistool)
Charles Cockrell
Selfoon Nommer: 0837947447
Epos Adres: tegnies-pistool@ngssv.org.za
"I really enjoy being part of the NG Team that traveled to KZN for the SA Championship in October 2017. We were an awesome team that had lost of fun and enjoyed every moment."
The NGSSV gee skoliere die geleentheid on deel te neem op n nationale vlak teen ander skole in die Noord Gauteng Provinsie.
NGSSV loots jaarliks talle Ligas en n Interprovinsiale kompetieseie vir skuts op skool vlak. Die beste skuts word dan genooi om aan die NG Proewe deel te neem. Uit hiertoe skuts word die NG span aanwees wat dan aan die Suid Afrikaanse Skole Skiet Kompetiesie deelneem.
Vul die NGSSV Registrasie vorm in as jy tussen die ouderdom van 10 - 18 is en graag wil deelneem aan die NGSSV ligas.
Made in South Africa
Using jQuery, Bootstrap and Font Awesome.